KINDER EN SKOOL JOERNAAL

Hou al jou kind se kosbare herinneringe, sertifikate en fotos op ‘n veilige plek.

  • *  Bietjie groter as A4.
  • *  45 Voorblaaie om van te kies.
  • * Opsie om naam op voorblad te plaas.
  • *  Gelamineerde hardeband voorblad.
  • *  Spiraal gebind om te groei saam jou kind.
  • *  Elke ouderdom jaar het ‘n inligtingsblad  en drie fotobladsye.
  • *  Koevert vir elke jaar se sertifikate.
  • *  Gedruk op 300gsm.
  • *  Vanaf 1 jaar oud tot 19 jaar oud.