AK006 – Femblomme

R150.00

2025 A3 KLEURKALENDERS

Ons Nonnas Inkleurkalenders bied ‘n prettige manier om tred te hou met jou lewe.  Ons is almal mal daaroor om te krabbel, so hoekom gryp jy nie jou kleurkryte en kleur in en raak van daardie stres ontslae terwyl jy jou lewe beplan nie!

 

Elke kalender het:

  • 12 verskillende ontwerpte bladsye
  • Beskermende plastiekhoekies
  • Hardebord agterblad

• 2X VELLE GRATIS BEPLANNER PLAKKERS VAN JOU KEUSE!

http://www.nonnasontwerp.co.za/product-category/a5-kalender-beplanner-plakkers/

Keuse 1

Kies jou 1ste gratis Beplanner Plakker

Keuse 2

Kies jou 2de gratis Beplanner Plakker

Subtotal:

Add-ons total:

Total:

Category: Tag:

Description

A3 Inkleur Kalenders