KINDER EN SKOOL JOERNAAL
Hou al jou kind se kosbare herinneringe, sertifikate en fotos op ‘n veilige plek.
- * Bietjie groter as A4.
- * 45 Voorblaaie om van te kies.
- * Opsie om naam op voorblad te plaas.
- * Gelamineerde hardeband voorblad.
- * Spiraal gebind om te groei saam jou kind.
- * Elke ouderdom jaar het ‘n inligtingsblad en drie fotobladsye.
- * Koevert vir elke jaar se sertifikate.
- * Gedruk op 300gsm.
- * Vanaf 1 jaar oud tot 19 jaar oud.